Friday, June 12, 2009

Blou Vrydag....

Vandag voel soos blou Vrydag..... gelukkig is dit nie Maandag nie, dan het die week nog voorgelĂȘ - nou is daar darem 'n naweek om te herstel. Het seker vandag my stappie nodig... sal die stres verlig van die werk wat soms so frustrerend kan wees. Sal net die frokkie en "longjohn" moet uittrek - ja, dit was koud vanoggend, maar dit sal nie deug met 'n halfuur se stap nie, veral nie noudat die sonnetjie darem skyn (by tye) en dit so bietjie warmer is nie.

Hier gaan ek dus.....

No comments:

Post a Comment